


Ek koop elke naweek my vleis by Prime Cut, die boerewors is ongelooflik en die biltong is altyd vars. Die mense daar is regtig gasvry en hulle weet wat lekker vleis is.
I love this place.... The guys behind the counter are super helpful, they even remember how I like my steaks cut. Wouldn’t go anywhere else.